Vader Ryp (Russies: Морозко, Morozko) is 'n Russiese sprokie wat deur Aleksander Afanasiëf in Russiese Feëverhale versamel is (1855-'63). Die Skotse sprokieversamelaar Andrew Lang het dit as The Story of King Frost ingesluit in The Yellow Fairy Book (1894).[1] Dit is geklassifiseer as Aarne–Thompson tipe 480, "The Kind and the Unkind Girls".[2]
Die Russiese rolprent Morozko van 1964 is op die sprokie geskoei.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search